Die Fondasie - Afrikaanse Eiendoms-Podcast
Die Fondasie is ’n Podcast in Afrikaans oor alles eiendoms-verwant. Ons bespreek ALLES eiendom; van beleggings en huur-om-te-verhuur tot flip, en ook verskye bedrywe wat inskakel in dfie eiendoms-wereld, soos konstruksie, agentskapp en nog vele meer. Die Fondasie word aangebied deur Hennie Meyer, SA se grootste Flipper deur sy maatskappy Bigpond; en Albert van Wyk, belegger, entrepreneur en stigter van handelsmerke soos Millionaire at 22.
Episodes
Sunday Aug 28, 2022
Die Fondasie -Afrikaanse Eiendoms-Podcast - Ep 09
Sunday Aug 28, 2022
Sunday Aug 28, 2022
In Episode 9 het Albert 'n onderhoud met JP oor sy manier hoe hy in eiendomme invest, en hoe hy sy salaris vervang het met passiewe inkomste.
Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergroot in eiendomsmark.
Friday Aug 12, 2022
Die Fondasie -Afrikaanse Eiendoms-Podcast - Ep 08
Friday Aug 12, 2022
Friday Aug 12, 2022
In Episode 8 bespreek Hennie en Albert hoe om jou doelwitte te stel en te bereik met jou eiendomsbelegings strategie.
Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergroot in eiendomsmark.
Friday Aug 05, 2022
Die Fondasie -Afrikaanse Eiendoms-Podcast - Ep 07
Friday Aug 05, 2022
Friday Aug 05, 2022
In Episode 7 bespreek Hennie en Albert hoe om jou eiendoms-beleggings as 'n besigheid te sien en te bestuur.
Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergroot in eiendomsmark.
Friday Jul 29, 2022
Die Fondasie -Afrikaanse Eiendoms-Podcast - Ep 06
Friday Jul 29, 2022
Friday Jul 29, 2022
In Episode 6 bespreek Hennie en Albert hoe om jou eerste eiendom te koop. Hoe om die eiendoms-belegging journey te begin? Is dit nodig om geld te hê, of is daar maniere om dit te doen sonder om geld in jou sak te hê? Hennie en Albert antwoord al jou vrae oor hoe om die regte eiendom reg te koop.
Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergroot in eiendomsmark.
Thursday Jul 14, 2022
Die Fondasie -Afrikaanse Eiendoms-Podcast - Ep 05
Thursday Jul 14, 2022
Thursday Jul 14, 2022
In Episode 5 bespreek Hennie en Albert oor die verskillende tipes buy-to-let of koop en verhuur eiendomme, en ook oor die ROT op die verskillende tipes buy-to-let eiendomme.
Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergroot in eiendomsmark.
Friday Jul 08, 2022
Die Fondasie -Afrikaanse Eiendoms-Podcast - Ep 04
Friday Jul 08, 2022
Friday Jul 08, 2022
In Episode 4 bespreek Hennie en Albert hoe om die regte eiendomme te koop.
Die Fondasie is 'n podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergroot in eiendomsmark.
Friday Jul 01, 2022
Die Fondasie -Afrikaanse Eiendoms-Podcast - Ep 03
Friday Jul 01, 2022
Friday Jul 01, 2022
In Episode 3 Praat Hennie met Jacques du Toit entrepreneur en eiendomsbelegger oor hoe om 'n suksesvolle kort termyn eiendoms besigheid te bestuur, al is mens nie eers in dieselfde land nie.
Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergroot in eiendomsmark.
Friday Jun 24, 2022
Die Fondasie -Afrikaanse Eiendoms-Podcast - Ep 02
Friday Jun 24, 2022
Friday Jun 24, 2022
In Episode 2 Bespreek ons hoe Albert in eiedomme betrokke geraak het en sy besigheid opgebou het van 0 rand af, hy praat ook oor sy besigheid Millionaire at 22.
Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergroot in eiendomsmark.
Thursday Jun 16, 2022
Die Fondasie -Afrikaanse Eiendoms-Podcast - Ep 01
Thursday Jun 16, 2022
Thursday Jun 16, 2022
In episode 1 bespreek ons die eiendom-flip-bedryf. Hennie vertel 'n bietjie van sy storie en hoe hulle SA se grootste flippers geword het.Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergroot in eiendomsmark.